Banner
 

Upcoming Events

Please make a note of the upcoming events below so that you can get tickets early. Tickets can be aquired at Izami Florists /Bloemiste at Bays Village, as well as at the door. You will however in most cases receive a discount if you buy your tickets beforehand at Iza Mi.  The first 40 tickets for all the bigger acts in most cases will also reserve your seat right infront of the stage.  170 people can be seated at tables.  Sometimes you will sit next to people you dont know, at the longer tables, but hey, see it as a chance to meet some people outside the huddle of your usual group of pals. Some people at Vulture Club have actually met great new friends and even some one they are getting married to here on jam packed evenings.  Tickets can also be booked at the following numbers: 079 796 7975 and 084 559 8991 or unfortunately the landlines were stolen .  Izami Bloemiste  051 4361489 vanaf 25 Mei sal kaartjies ook by Kiki Corner te koop wees

Please check out the website for events, emailing and sms dont always reach their intended victems.  Al ons vertonings is gewoonlik ook in die Vrydag Bylaag van die Volksblad. Later try ons dalk weer email en sms, maar nie nou nie. Intussen sal Iza Mi met sekere tye epos.

 

Boerekos etes teen vanaf R35 per kop asook lekkerdinge onder R35,  kontant kroeg en popcorn masjien. Tasty meals available from R35 per plate, or less.    Maak ook seker jy laat weet as jy dalk "vegan"  of "vegetarian" is.  Vetenarians is ook welkom, hier is 'n paar wilde katte.

 25 Mei    Winterstasie  R35 Izami  R45 by deur

  • 31 Mei 2012     Jennifer Zamudio Donderdag    R45 vooraf by Izami Bloemiste of R55 by die deur
  • 1 Junie   Piet Botha en Akkedis band met Lizard king Shaw
  • 2 Junie 2012    Andre Swartz  -   R95 Izami  R110 by deur
  • 8 Junie   Corneil  Muller en band  R45 Izami  R55 by deur
  • 9 Junie  Mezzanine Floor
  • 23 Junie            Shadow club
  • 30 Junie  Piet van Wyk de Vries   R45 Izami  R55 by deur
  • 6 Julie,              Snaarloos, R35 pp deur,  die ander kant van 'n bekende groep. Local is lekker leef gevaarlik   en help hulle bekend word. 
  • 10-14 Julie  Volksblad kunstefees  program beskikbaar by computicket Program soos volg
  • 10 Julie :  18h00 Dirk en die Republiek 
  •                  20h30  Elvis Blue
  • 11  Julie:  16h00 100% volroom met Melt
  •                   18h00 Christoff Beukes
  •                    20h30  Piet Botha
  • 12 Julie:    15h00 Piet Botha
  •                    18h00 Blue rain on a Tuesday
  •                     21h00 Jan Blohm
  • 13 Julie:     13h00 100% volroom met Melt
  •                     15h00 Annale van n Windgat
  •                      18h00 Jan Blohm
  •                     21h00  Radio Kalahari Orkes
  • 14 Julie:  12h00  Blue rain on a Tuesday
  •                 14h00 Annale van n windgat
  •                 18h00 Radio Kalahari Orkes
  •                 21h00  Soutern Gypsy Queen
  • 27 Julie  Blackie Swart  en die Johnny Black band  R55 Izami R65 by deur
  • 28 Julie 2012   Dan Padlansky    R65 Izami  R75 by deur
  • 1 Augustus    Tradisionele Aasvoelklub aand met digkuns en wynproe asook "Slow Food" beskikbaar 1 Augustus 2012, aansoeke vir digters wat wil voorlees of kunstenaars wat wil uitstel kan ge-epos word aan vultureclubevents@gmail.com.  Digters en skrywers en kunstenaars ook welkom om hulle werke te verkoop. 'n Veilng kan ook gereel word. Gaskokke wat die 'Slow Food' beginsel onderskryf kan ook aansoek doen om hulle geregte op daardie aand bekend te stel.  R25 pp en as jy as 'n bydraende kunstenaar/digter rêrig nie R25 het nie sal ons jou verniet laat inkom.
  • 2 Augustus -Jêmblik/Jamblik -oop aand/"open mike" vir musiekante om te kan "jam"  epos jou versoek om deel te neem na vultureclubevents@gmail.com  of vra sommer by die Aasvoël Klub een aand.  Nie deelnemde mense R35.  As dit werk kan ons dit meer gereeld doen.
  • 4 Augustus  Nick Klopper Danny Benton en groep tribute to Bad Company, Uriah Heap Deep Purple en Suzy Quatro  R65 Izami R75 by deur
  • 7 Augustus  Lindi Grobler R25 Izami R35 by deur
  • 17 Augustus  Rolling Stones tribute Rock Spiders R45 Izami R55 by deur
  • 22 Augustus Dire Straights tribute Mel Botes en band  R120 Izami R140 by deur
  • 29 Augustus Pink Floyd Tribure Mel Botes en band R120 Izami R140 by deur
  • 31 Augustus  Ses snare
  • 1 September   Ses Snare  (prys sal aangekondig word)
  • 6 September   Ben Bothma sorieverteller en liedjieskrywer  R35 Izami R45 by deur
  • 7 September  Per Poks  R75 vooraf by Angels R85 by die deur
  • 31 Oktober  Magna Carta   R95 Izami Bloemiste  R130 by deur

 

Tubeless Griesel has now entered the Vulture Club Hall of Fame and is barking, eating like a king and checking out bitches in that big old "round up" in Doggone Heaven. 
 

Aansoeke om die bestuurder pos by die AK word ingewag, maar intussen het Lizzy die Wildekat tydelik die pos oorgeneem en vryf besoekers op en eet lekker by die na ete boks wat oop is vir alle wilde katte.  Tubeless was nooit 'n kattis gewees nie en was jare vriende met Magriet die swart en wit kat voor sy verhuis het.  So die tydelike kat bestuurder sal vir Tubeless nie in sy graf laat omdraai nie.
 

Groete
pp
Daisy(te oud) en Klasie (nog te stout om baas te wees)Griesel