Events

Tickets are available at Kiki Corner(051-4465666) Langenhoven Park, Pick ‘n Pay centre. Some tickets will be available at Toms Music shop(051-4300665) and 59 Plenty at GALLERY ON LEVISEUR(082 626 7606), also available at the door if not sold out. You will in most cases receive a discount if you buy your tickets beforehand at these vendors. As jy te ver is of nie iewers of betyds kaartjies kry nie, epos jou naam, sel nommer en die vertoning wat jy wil bywoon en hoeveel mense julle gaan wees na vultureclubevents@gmail.com of bel vir Lollie op 0797967975 vir ‘n bespreking.

Venue capacity: 170 people can be seated at tables. Sometimes you will sit next to people you don’t know, at the longer tables, but hey, see it as a chance to meet some people outside the huddle of your usual group of old pals. Some people at Vulture Club have actually met great new friends and even someone they are getting married to, here at the crazy styled V.C. (or as a visiting Ethiopian Radiologist once said, ‘the biggest makuku he has ever seen), on jam packed evenings.

Alhoewel ons op baie plekke adverteer is die beste plek vir inligting oor vertonings op hierdie webtuiste.

Vertonings en datums direrk hierna.  Deure open 18h00.  Meeste vertonings begin 20h00.  Soms vroeër, met “opening acts”, dalk al 19:30 en sal so op hierdie webtuiste aangedui word.  Net met tegniese foute sal die program later begin.

 

Boerekos etes vanaf R50 per kop, asook lekkerdinge onder R45, kontant kroeg en ‘popcorn’ masjien (spring mielie klink te X-rated). Tasty meals available from R45 per plate or less or more. “Slow Food” aande sal lustige lekker plaaslike Vrystaat geregte ook hê wat deur plaaslike ghoeroes gemaak word. Maak ook seker jy laat weet as jy dalk “vegan”, “vegetarian” of ‘n vetenerian is.(Hiers ‘n paar wilde katte en jy weet wat Zorba sê) Bel met jou voedsel versoek die bobaas kok Lollie op 079 796 79 75 of epos jou behoefte na lolliesekombuis@gmail.com

 

 

Jeremy Olivier -The Voice Finalist

Dec 9, 20:00 - Dec 9, 23:00

Jeremy Olivier -The Voice Finalist

Aasvoël Klub
Plot 35, 9de Laan
Bloemfontein,  9301 Map

R100 per persoon

Adam

Dec 13, 8:00 - Dec 13, 10:00

Adam

Aasvoël Klub
Plot 35, 9de Laan
Bloemfontein,  9301 Map

Tickets : R100 per persoon

Adam Tas

Dec 14, 20:00 - Dec 14, 23:00

Adam Tas

Aasvoël Klub
Plot 35, 9de Laan
Bloemfontein,  9301 Map

R120.00 per persoon

DOZI

Jan 20, 20:00 - Jan 20, 23:00

DOZI

Aasvoël Klub
Plot 35, 9de Laan
Bloemfontein,  9301 Map

Tickets R120.00 per person

Casper de Vries

Mar 3, 20:00 - Mar 3, 23:00

Casper de Vries

Aasvoël Klub
Plot 35, 9de Laan
Bloemfontein,  9301 Map

Terug op die verhoog na vier jaar! Kaartjies: Sitplekke voor die verhoog R150 die res R120 per persoon

Casper de Vries

Mar 4, 20:00 - Mar 4, 23:00

Casper de Vries

Aasvoël Klub
Plot 35, 9de Laan
Bloemfontein,  9301 Map

Terug op die verhoog na vier jaar! Kaartjies: Sitplekke voor die verhoog R150 die res R120 per persoon

Duncan Faure (Voorheen van die legendariese Rabbit)

Mar 31, 20:00 - Mar 31, 23:00

Duncan Faure (Voorheen van die legendariese Rabbit)

Aasvoël Klub
Plot 35, 9de Laan
Bloemfontein,  9301 Map

R250 per persoon vooraf en R300 per persoon by die deur

Ray Dillen

May 6, 20:00 - May 6, 23:00

Ray Dillen

Aasvoël Klub
Plot 35, 9de Laan
Bloemfontein,  9301 Map

Kaartjies: R100.00 per persoon